Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Die melkweg lê omhoog " deur R.K. BELCHER
" Die melkweg lê omhoog " deur R.K. BELCHER [boodskap #75217] Wed, 02 April 2003 22:11 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

R.K. Belcher
Die melkweg lê omhoog

Die melkweg lê omhoog
haar wit pens span 'n boog
dit lyk of die sterre nader kruip
dis 'n sog wat haar kleintjies soog
Re: " Die melkweg lê omhoog " deur R.K. BELCHER [boodskap #75244 is 'n antwoord op boodskap #75217] Thu, 03 April 2003 08:48 Na vorige boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 240
Geregistreer: February 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, Gloudina. Dis meer mý tipe gediggie!

"@rogers.com"
> R.K. Belcher
> Die melkweg lê omhoog
>
> Die melkweg lê omhoog
> haar wit pens span 'n boog
> dit lyk of die sterre nader kruip
> dis 'n sog wat haar kleintjies soog
Vorige onderwerp: " Gebed om 'n basterkaptein " deur RONNIE BELCHER
Volgende onderwerp: " Die graf is toegegooi " deur R.K. BELCHER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 04 08:36:49 UTC 2024